HUISGENOOT BESTE RESTEPTE – BRAAI 2015

R44.00

Add to Wishlist
SKU: HG-9089 Kategorie:

Beskrywing

Ons maak onthaal vir kuiergaste maklik met die lekkerste braai idees ooit. Huisgenoot Braai bevat 12 spyskaarte propvol heerlike resespte vir beesvleis, lam, hoender en vis. Daars selfs gesonde bykosse, asook marinades en nageregte.