HUISGENOOT BESTE RESTEPTE – POEDINGS & SOETGOED

R40.00

SKU: HG-9015 Kategorie:

Beskrywing

‘n Versameling van ons gunsteling poeding en soetgoedresepte wat oor die afgelope paar jaar in HG/YOU verskyn het. Verwag alles van koeke, terte, yskasgeregte en gebakte nageregt. Elke soettand sal iets hier kry om sy of haar lus te bevredig.