Huisgenoot Blokraai 36

R80.00

In Stock

Kategorie:

Beskrywing

Dink die kant toe, dink daai kant toe, vul in, vee uit, probeer weer. Dis ’n allersoete gevoel om blokraaie te voltooi, keer op keer! Tussen die 100 bladsye heerlike raaisels van Huisgenoot Blokraaie no. 36 is hier wraggies nóg nuwe dinge om te leer!