HUISGENOOT BLOKRAAIE NO. 27

R56.00

Add to Wishlist
SKU: HG-9047 Kategorie:

Beskrywing

Lief vir woorde en blokraaie? Dan moet jy nie Huisgenoot se 27ste blokraai-uitgawe misloop nie. Die jongste uitgawe in Huisgenoot se gewilde blokraaireeks bevat ál die lekkerste blokraaiformate: groot blokraaie, fotoblokraaie, breinknopers, blitsies, koderaaisels asook anagramblokraaie. Skaf vandag hierdie uitgawe met meer as 100 blokraaie aan en laat die pret begin! Prys: R56