HUISGENOOT BLOKRAAIE NO. 28

R69.00

Add to Wishlist
SKU: HG-9039 Kategorie:

Beskrywing

Huisgenoot-Blokraaie is net wat jy nodig het om hierdie somer heerlik te ontspan. In ons bielie-uitgawe spesiaal vir die feestyd kry jy ’n allemintige 194 raaisels. Al jou gunstelinge is daar, onder meer 54 groot en fotoblokraaie, 44 blitsblokraaie, 27 kodeblokraaie, bielieblokraaie en breinknopers. Verder is daar ook een of twee ander blokraaiverrassings. Koop jou eksemplaar van Huisgenoot-Blokraaie no. 28 vandag en vul die jou dae met woordpret uit die boonste rakke! Prys: R69