HUISGENOOT BLOKRAAI-SKRYFBOEK

R165.00

Add to Wishlist
SKU: HG-9013 Kategorie:

Beskrywing

Bederf jouself of die blokraailiefhebbers in jou lewe met die splinternuwe Blokraai-skryfboek! Hierdie pragtige hardebandboek het hope plek waarin jy aantekeninge kan maak, doenlysies kan opstel en alles van ons gewilde groot blokraaie tot kode- en logikaraaisels kan voltooi. Huisgenoot se Blokraai-skryfboek is die ideale boek vir inspirasie, beplanning én ontspanning.