HUISGENOOT CBD-PRODUKTE

R59.00

Wenslys
Wenslys
SKU: HG-9061 Kategorie:

Beskrywing

Die wêreld gons die afgelope drie jaar oor CBD (KBD in Afrikaans). Maar al kreun die winkelrakke onder die rome, olies, pille en happies, het baie van ons nog nie die vaagste benul wat dit alles behels nie. Huisgenoot se nuwe tydskrif, CBD-produkte, beantwoord al jou vrae oor dié gesondheidsgier. Ons kyk wat op die mark is, hoe om seker te maak jy koop veilige weergawes en hoe jy dit kan inspan om jou gesondheid te ondersteun. Mense wat KBD vir alles van pyn, artritis en ekseem tot slaaploosheid en stres neem, deel hul ervaring, en ons hoor ook van troeteldier-eienaars wie se vierpotige kinders KBD teen ouderdomspyne en angstigheid gebruik. Prys: R59