HUISGENOOT DOEN DIT SELF (2)
R42.00
Beskrywing
Bou, skep of knap op tuis met Huisgenoot Doen Dit Self. Dit bevat 79 van ons gunsteling projekte vir beginners en kenners en sluit in stap-vir-stap aanwysings, oulike idees vir kinderkamers, slim maniere vir hergebruik, mooi versier idees en vele meer.