HUISGENOOOT – EENPOT-GEREGTE
R39.00
Beskrywing
Wat is nou lekkerder as trooskos in die vorm van ‘n gul eenpot-gereg soos ‘n bredie, pastagebak, kerriekos of potjie? Boonop hoef jy vir die meeste resepte in die boekie nie meer as een pot vuil te maak nie!