HUISGENOOT FEESKOS

R55.00

Add to Wishlist
SKU: HG-9006 Kategorie:

Beskrywing

Die somer met al sy fees- en vakansiedae is om die draai en ons mag weer mense vir ‘n lekker kuierslag uitnooi! Huisgenoot-Feeskos is spesiaal ontwerp om jou hiermee te help en bied die allerheerlikste resepte, uithang-spyskaarte en inspirerende idees vir tafelversiering. Of jy nou ‘n peuselpartytjie, ‘n stoep-ete of ‘n lekker braai beplan – jy sal hier alles kry wat jy nodig het, selfs resepte vir mengeldrankies en fopdoppe