HUISGENOOT HEERLIK SONDER GLUTEN

R35.00

3 in stock

SKU: HG-9088 Kategorie:

Beskrywing

Sê tot siens vir maagpyn, opgeblasenheid en al die ander kwale wat soms gepaardgaan met ‘n dieet ryk aan gluten. Of jy nou aan seliaksiekte ly, allergies is vir koring of net sensitief is vir gluten, sal jy hier talle ligte geregte en lekkernye vind – selfs brood, skons, muffins, pizza, tortillas, koeke en terte – wat geskik is vir mense wat nie gluten kan eet nie. Gesondheid lê net om die draai!