HUISGENOOT HUISWERK GEDOEN NO. 1
R39.00
Beskrywing
lke bladsy is volgepak met hope bruikbare inligting oor ’n wye reeks onderwerpe in die laerskoolsillabus – van ou Egipte tot die mens se skelet, slange en Suid-Afrika se wêrelderfenisgebiede. Huiswerk Gedoen sal die verbeelding aangryp van kinders wat daarvan hou om projekte te doen en ook dié help wat nie so geesdriftig is nie. Ons het lysies fassinerende webtuistes oor elke onderwerp ingesluit en jy hoef dus nie meer die internet te deurkruis op soek na betroubare inligting nie. Jip, huiswerk en skoolprojekte gaan nou soveel makliker wees!