HUISGENOOT KODERAAISEL MINI NO. 1

R48.00

Add to Wishlist
SKU: HG-9029 Kategorie:

Beskrywing

Aandag, alle koderaailiefhebbers, Huisgenoot se heel eerste tydskrif met nét koderaaie is hier – die soort raaisel waarvan raaiselliefhebbers net nie genoeg kan kry nie! Koderaaisels Mini bevat 76 koderaaie en is klein genoeg om oral heen saam te neem. Dis ’n heerlike ontspanboekie vir almal wat van woordraaisels en ’n uitdaging hou. Ook binne: wenke vir beginners.