HUISGENOOT KOOK VOORUIT

R44.00

Add to Wishlist
SKU: HG-9054 Kategorie:

Beskrywing

Kook vooruit

Kook een keer groot en trek ’n paar etes later nog voordeel daaruit. Met elk van die klompie basiese resepte in Huisgenoot-Kook Vooruit kan jy nog twee of drie heeltemal nuwe etes optower. En by elke gereg is vriesaanwysings – dus kan jy op ’n besige dag iets uit die vrieskas opdiep en soos blits kos op die tafel sit.