HUISGENOOT LOOPBANE

R60.00

Add to Wishlist
SKU: HG-9001 Kategorie:

Beskrywing

Kry jou droomwerk! Is jy pas klaar met matriek? Of het jy graad gevang en nou moet jy begin werk soek? Dalk moet jy die werkmark sonder matriek aandurf . . .

Huisgenoot-Loopbane is ’n ontsettend praktiese en bruikbare boek. Ons help jou om ’n loopbaanrigting in te slaan wat by jou persoonlikheid en talente pas én wat jou kanse verbeter om ’n pos in die uitdagende Suid-Afrikaanse werkmark los te slaan. Wenke binne sluit in: hoe om ’n loopbaan te kies, waar om te studeer, hoe om vir jou studies te betaal, hoe om jou CV op te stel, hoe om ’n onderhoud te slaag, opsies as jy nie matriek het nie, opsies as jy oorsee wil werk en die mees gesogte loopbane in SA.