HUISGENOOT MAALVLEIS

R32.00

Wenslys
Wenslys
SKU: HG-9010 Kategorie:

Beskrywing

Maalvleis is nie net perfek vir platsak-dae nie – dis ook die vinnigste, maklikste vleissoort om gaar te maak. In dié boekie kry jy al die staatmakers soos maalvleispasta, bobotie en frikkadelle, maar met heerlik interessante kinkels. Hoe klink lasagnesop, pannekoek-canneloni, kaasfrikkadelle en Tex-Mex-maalvleis?