HUISGENOOT ONS WONDERLIKE WERELD

R75.00

Kategorie:

Beskrywing

In hierdie uitgawe van Huisgenoot Junior: Vreemde en fantastiese plekke en diere; Verken die 7 vastelande; Ontdek ongelooflike feite oor ons pragtige planeet; Vreemde dierasies, vuurwarm spuitfonteine, ruimteklippe op ysvelde, uitgestrekte spieëlvlaktes, grillerige grotte, bont berge, hemelligte, ondergrondse wonders en nog baie meer.