Huisgenoot SA Helde

R85.00

Dié uitgawe bevat meer as 140 Suid-Afrikaanse baanbrekers wat grense verskuif en op die wêreldverhoog geskitter het.

Kategorie:

Beskrywing

Dié uitgawe bevat meer as 140 Suid-Afrikaanse baanbrekers wat grense verskuif en op die wêreldverhoog geskitter het. Daar’s Hollywood-sterre, musiekmakers, sporthelde, sakelui, wetenskaplikes, modemense, dokters en avonturiers. Daar is uitvinders wat mense se lewe verander het en kampvegters wat opgestaan het vir wat goed en reg is. Dis ’n uitgawe wat nie net hope inspirerende inligting bevat vir kinders se volgende projek of mondeling nie, dit sal ook die jongklomp fassineer en wys wat ’n mens kan bereik as jy regtig graag wil.