HUISGENOOT SPEEL – 10 MINUUT RAAISELS NO. 5
R39.00
In Stock
Beskrywing
Oefen jou brein met die heerlike verskeidenheid raaisels in Huisgenoot-Speel – 10 Minuut-Raaisels. Die tydskrif bevat al jou gunstelinge: verskillende soorte woordraaie, syferraaie en nou ook logikaraaie wat jou lekker aan die dink gaan he! Boonop is daar ‘n uithaalboekie met prettige slimspeletjies vir kinders wat die kleingoed ure lank sal besig hou.