HUISGENOOT SUPERSLAAIE

R44.00

Wenslys
Wenslys
SKU: HG-9055 Kategorie:

Beskrywing

Superslaaie vir elke seisoen

Slaai is van die veelsydigste en dikwels ook gesondste geregte waarmee ons ons tafel kan versier. Dit kan enige tyd van die jaar ’n heerlike rol in elke middag- of aandete speel. Met 32 resepte in Huisgenoot se Superslaaie vir elke seisoen kan jy in ’n kits ’n verruklike en voedsame gereg voorsit. Slaai hoef nooit weer vervelig te wees nie!