HUISGENOOT VARKVLEIS

R42.00

4 in stock

SKU: HG-9068 Kategorie:

Beskrywing

Daar’s hope heerlike idees met varkvleis in hierdie kosboekie. Die resepte sluit in: soja-varksteaks op mentrys met mango-salsa, oondgebraaide varklies, varkvleis-stroganoff met ’n filo-kors, ham-en-sampioen-pastei, speksop en nog baie meer!