HUISGENOOT WENRESEPTE 2016 NO. 1
R45.00
Beskrywing
Wonder jy wat jy vanaand vir ete kan maak? Huisgenoot-Wenresepte bevat fantastiese staatmaker-geregte deur die bobaas- TV-kokke wat jy in die eerste reeks van Jy het ‘n Wenresep op die DSTV-kanaal VIA gesien het. Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, gee van die resepte ‘n effense kinkel, deel planne om kosflaters te red en gee ook raad oor hoe om ‘n gereg te geur dat dit op sy lekkerste smaak.