HUISGENOOT WêRELDKOS

R48.00

52 in stock

SKU: HG-9070 Kategorie:

Beskrywing

In Wêreldkos neem ons jou op ’n smul-avontuur oor die wêreld heen, van Suid-Amerika deur Europa tot in die Ooste. Ervaar die verruklike smake van 15 lande se kos en voel of jy self op reis is! Lê weg aan feijoada, ’n Brasiliaanse vleisbredie, braai steak soos die Argentyne, smul aan Nederland se stroopwafels, bak pretzels soos die Duitsers, maak ’n eg Griekse baklava of lek jou lippe af vir ’n soetsuur Chinese roerbraai. Dan is daar die seekosgeregte van Mosambiek, Japannese soesji, Indiese en Thaise kerries, Italiaanse pastageregte en nog vele meer!