HUISGENOOT WOORDSOEK MINI NO. 2
R52.00
In Stock
Beskrywing
Wat is nou lekkerder as woordsoek? Huisgenoot se Woordsoek Mini no. 2 is die ideale besigblyboekie propvol wonderlike Afrikaanse woorde wat wag om gevind te word. Hierdie uitgawe bevat 96 woordsoekraaisels met interessante temas soos vlindername, nasionale bome, bekende dansers, gesigsuitdrukkings, verhoogname, bekende silwerskerm-honde, sepie-akteurs, ouerskap, kriptogeld, die aandelemark, vreemde eetgoed en nog baie meer. Hierdie klein boekie bied heerlike ontvlugting en hoort beslis in jou handsak of strandsak! Prys: R52