HUISGENOOT WOORDSOEK NO. 8

R50.00

In Stock

SKU: HG-9051 Kategorie:

Beskrywing

Lief vir woorde en ’n uitdaging? Kyk dan of jy ál die wegkruipwoorde in ons nuutste woordsoektydskrif kan opspoor! Huisgenoot-Woordsoek no. 8 is gepak met duisende Afrikaanse woorde wat in 118 soekblokke skuil. Met temas soos gevoelens, bekendes, geldsake, die omgewing, SA dorpe, sport, voertuie en liedjies asook 20 bladsye soekpret vir die jongspan is hierdie tydskrif ’n moethê wat die hele gesin lank besig sal hou. Prys: R50