Is 2012 die einde?

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Moenie stres nie; as die wêreld soos ons dit ken tot ’n einde kom, het ons ’n oorlewingsgids. Ruimtewesens wat die Aarde oorneem? G’n probleem nie. Robotte wat moles maak? Ontspan. So maak ’n mens!

2 bladsye