Jan, waar is my taks?
R10.00
Beskrywing
Soms is jy pynlik bewus daarvan. Ander kere weet jy nie eens jy betaal belasting nie, soos wanneer jy jou sak vir jou kosaankope skud of brandstof ingooi. Alle Suid-Afrikaners, ryk en arm, betaal belasting, of dit nou inkomstebelasting is of ’n heffing op bier of sigarette.
2 bladsye