Kan jy my sien?
R10.00
Beskrywing
Baie diere het die ongelooflike vermoe om hulself te verbloem en by hul omgewing in te pas. Dit help prooi om van roofdiere weg te kruip en roofdiere om hul prooi te bekruip. Hierdie diere is meesters van vermomming en jy moet dikwels twee of selfs drie keer kyk om hulle raak te sien. Kan jy die versteekte diere op die bladsy opspoor?