KATTE VAN ‘N ANDER KLEUR

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Praat jy van ’n kat, dink ’n mens onmiddellik aan die huiskat – daardie sagte bondeltjie wol wat jy kan vertroetel en versorg. Maar daar is natuurlik ook baie ander soorte katte in die wêreld soos die tier en die leeu.

4 bladsye