KERNKRAG: HOE VEILIG IS DIÉ ALTERNATIEWE KRAGBRON?

R15.00

In Stock

Beskrywing

Hoewel kernkrag as “skoon” beskou word, is daar nog heelwat kritiek oor planne om nuwe kernkragsentrales in Suid-Afrika te bou. Huisgenoot vertel meer van kernkrag en ons enigste kernkragsentrale.

4 bladsye