KERSFEES: ‘N TYD VAN GEE EN LIEFHÊ

R15.00

In Stock

Beskrywing

Die viering van Kersfees het in ons moderne tyd geweldig kommersieel geraak. Maar onthou, eintlik vier Christene op hierdie dag die geboorte van Jesus in Betlehem soos dit in die Evangelies van Matteus en Lukas beskryf word.