KLEURRYKE KULTURE: DIE NGUNI-STAMME EN DIE TSONGAS
R15.00
In Stock
Beskrywing
Desmond Tutu het ons nie verniet die reënboognasie genoem nie. Nes al die verskillende kleure bydra tot die prentjiemooi eenheid van een reënboog, dra die verskillende kulture by tot een reënboognasie. Kyk saam met Huisgenoot na al die kleurryke kulture in Suid-Afrika.
4 bladsye