KLEURRYKE KULTURE: DIE SOTHO’S EN DIE VENDAS

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Net so uiteenlopend soos die verskillende streke van ons land is ons mense en kulture, en juis dit maak Suid-Afrika anders as die meeste ander lande. In hierdie aflewering oor ons kleurryke kulture bespreek ons die Sotho en die Venda-stamme.

4 bladsye