Kultoertjies met kaarte
R10.00
In Stock
Beskrywing
Met dié slim toertjies gaan jy tjop-tjop die koelste kind in die ronde wees! Al wat jy nodig het, is ’n pak kaarte, ’n bietjie oefening, ’n glimlag wat sê jy weet wat jy doen, en as jy weer kyk, bespreek al jou pelle jou vir hul partytjie. Wie weet, dalk is jy die volgende David Blaine!
2 bladsye