KUNSWERKE IN DIE LUG

R15.00

In Stock

Beskrywing

Jy kan omtrent begin dagdroom as jy in die lug opkyk, want ons hemelruim is met allerhande asemrowende ornamente versier waaraan ons nie kan raak nie. Huisgenoot in die Klaskamer kyk na dié pragtige, misterieuse lugverskynsels.

4 bladsye