Kweek jou kos

R10.00

Kategorie:

Beskrywing

Dit hou talle voordele in om jou eie groentetuin te plant. Dis ‘n goeie manier om geld te spaar en seker te maak jy eet altyd vars produkte. Boonop is tuinwerk ‘n prettige mainier om oefening te kry. As jy jou ekstra gewasse aan ‘n sopkombuis skenk, help jy ook jou gemeenskap.