Lag vir beter gesondheid
R5.00
Beskrywing
Lag word nie verniet die beste medisyne genoem nie- dit kan op vele maniere ‘n positiewe uitwerking op jou liggaam he. Wat ‘n goeie rede om die snaakse kant van die lewe te sien! Ons deel selfs ‘n paar grappies met jou om jou lagspiere te prikkel.