Lewende knyptang – Die krap

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Hulle beweeg so skeef-skeef op vier stelle pote en loer vir jou met hul steeltjie-oë, maar moenie dat ’n krap jou in sy knypers beetkry nie. Kyk hoe lyk dié skaaldiertjies van naderby.

2 bladsye