LIEDERLIKE, LASTIGE LUISE

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Hoekom is nare goggas wat hulle graag op kinders se koppe tuismaak en verstommend vinnig kan aanteel. ’n Klasmaat by jou skool het waarskynlik al luise gehad. Tog hoor jy amper nooit jou ouers kla iemand by hul werk het dit nie. Hoekom lyk dit of dié algemene probleem onder kinders verdwyn wanneer jy ouer word? Huisgenoot verduidelik.
2 Bladsye