LUGVAART – DIE EERSTE VLUGTE

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Vir so lank as wat mense voëls sien vlieg het, wou hulle ook so sorgvry in die lug rondvlieg. Mense het verskeie pogings aangewend om van die Aarde se swaartekrag te ontsnap. Van die eerste metodes was om vere aan hul arms vas te plak en hulle soos vlerke op en af te klap. Natuurlik het dit niks gehelp nie. Toe begin hulle ander planne maak . . .

4 bladsye