LUGVAART: SA LUGGESKIEDENIS EN STRAALVLIEGTUIE

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Nadat die Wright-broers hul reuse bydrae tot die ontwikkeling van die vliegkuns gelewer het, het ál meer vliegtuie die wêreld vol begin vlieg. Ook Suid-Afrika het die lugvaartera betree en die uitvinding van die straalenjin was ’n reuse stap in die ontwikkeling van lugvaart soos ons dit vandag ken.

4 bladsye