Maagpyn: Van waar al die pyn?

R10.00

In Stock

Beskrywing

Het jou maag jou al opgedreun omdat jy te lekker weggelê het aan die eetgoed op ’n partytjie? Of omdat jy die vervaldatum op daardie bevrore pizza geïgnoreer het? Dit het nog oukei geruik en geproe . . . Ja-nee, jy kan jou lelik misgis as jy eet voor jy dink.

2 bladsye