MASKERS, MOMBAKKIES EN MASKERADESAS
R15.00
Beskrywing
Mense steek gereeld hul gesig weg. Die Kaapse Klopse vermom hulself met vrolik geverfde gesigte, tradisionele dansers dans soms met maskers op hul gesig, superhelde in stories dra halfmaskers en met Halloween sien jy min regte gesigte. Selfs die oermense het gemasker om die vuur gedans, maar watter betekenis skuil daar agter dié gebruik? Huisgenoot het gaan kyk.
4 bladsye