Moeder van alle torings!
R5.00
Beskrywing
Bouwerk aan die Kingdom Tower het reeds begin aan die einde van 2011 in Djedda, Saoedi-Arabië, maar sal eers teen 2016 klaar wees. Die maatskappy wat die projek aanpak, wil nog nie sê presies hoe hoog die gebou gaan wees nie, maar het bevestig dit gaan meer as 1 000 m die lug intoring. Dit is minstens 172 m hoër as die huidige rekordhouer, die Burj Khalifa-gebou in Doebai.
2 bladsye