MYNBOU IN SUID-AFRIKA

R15.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Nie so lank gelede nie het Suid-Afrika se myne elke jaar die meeste goud ter wêreld opgelewer. Daardie dae is nou verby, maar mynbou speel steeds ’n belangrike rol in die land. Dit het die grondslag gelê vir ons land se nywerheidsontwikkeling en het daartoe bygedra dat die Suid-Afrikaanse ekonomie die sterkste op die vasteland Afrika is.
4 Bladsye