‘n Kykie na die hemelruim
R10.00
In Stock
Beskrywing
’n Teleskoop kan beskryf word as ’n groot oog. As ons na ’n voorwerp kyk, maak die lig wat die oog binnekom, ’n beeld op die retina. Dit vul ’n ruimte in verhouding tot die grootte van die voorwerp waarna ons kyk. Die mens se oog is te klein om baie ver te sien. Daarom is toestelle met lense en spieëls van die 17de eeu af ontwikkel wat groter beelde kan vertoon.
2 bladsye