‘N MOEDER VAN ‘N MONSTER!

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

Die naam Tyrannosaurus rex beteken letterlik ‘koning van die tiranreptiele. Kortweg word van die T. rex gepraat. Dié dinosourus was ’n wrede karnivoor en roofdier, kon langer as ’n bus word en so swaar soos ’n olifant weeg.

2 bladsye