’n Noodhulpkissie

R10.00

Wenslys
Wenslys

Beskrywing

In ’n noodhulpkissie is ’n versameling voorraad en toerusting wat ’n mens sal nodig kry wanneer jy noodhulp toepas. Wat alles daarin gepak word, hang af van wie dit gebruik en waarvoor. In ’n noodhulpkissie in ’n motor kan ’n mens byvoorbeeld minder goed nodig hê as in een tuis. Huisgenoot kyk wat alles in ‘n basiese noodhulpkissie behoort te wees.

2 bladsye