‘n Prinslike rekord
R10.00
Beskrywing
Hy word nie verniet die prins van kolwers genoem nie. Jacques Henry Kallis het pas die eerste Suid-Afrikaanse krieketspeler geword met 150 toetswedstryde agter sy naam. Al moes hy soms kwaai kritiek verduur omdat hy stadig lopies aanteken en te versigtig kolf, is dié krieketlegende se fut nog lank nie uit nie.
2 bladsye