Nasionale Ontwikkelingsplan: 2030
R10.00
Kategorie: Uncategorized
Etikette: armoede, BBP, belastingvoordele, ekonomie, hulpbronne, Korrupsie, NOP, Openbare dienste, opvoeding, salarisaansporings, swak onderrig, Trevor Manual, werkloosheid
Beskrywing
Ja swaer, die land is in ’n gemors, hoor ’n mens alte dikwels om die braaivleisvuur. En die kwale wat dreig om ons ekonomie en ons samelewing in die waakeenheid te laat beland, ken ons almal: werkloosheid, armoede, korrupsie, swak onderrig, noem maar op. Maar wat staan ons te doen om Suid-Afrika weer op sterk bene te kry? Trevor Manuel is die man wat met die regte medisyne vorendag moes kom.
2 bladsye
Verwante produkte
-
-
Plaas in mandjie
- WenslysWenslys
- Uncategorized
Red ons planeet
- R10.00
WenslysWenslys -
Plaas in mandjie
-
-
Plaas in mandjie
- WenslysWenslys
WenslysWenslys -
Plaas in mandjie
-
-
Plaas in mandjie
- WenslysWenslys
- Uncategorized
Die Brein
- R10.00
WenslysWenslys -
Plaas in mandjie
-
WenslysWenslys